Featured

Steven Cambell - My Lewe Draai Om Jou (Bobby Van Jaarsveld)

412 Views
Published
Steven Cambell, 'n serebraal verlamde van die Wes-Randse Vereniging vir Fisies Gestremde Persone (WRAPD) het mense in vervoering met sy klankstem. Hoor hoe sing hy die bekende Bobby van Jaarsveld enkelsnit My wêreld draai om jou en besluit dan vir jouself.
Category
Bobby van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment