Featured

Ray Dylan Se Nuwe Jongeling

445 Views
Published
Huisgenoot het onlangs die dag saam met musikant Ray Dylan, sy verloofde Jeanine, en hul nuwe kleinding, Shaun-Michael, spandeer.
Hy speel vir ons die liedtjie "Laat my die een wees", wat op sy nuwe album "Verskietende Sterre" beskikbaar sal wees.
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot
Category
Ray Dylan
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment