Kunstenaarsfokus: Moskou du Toit (Spoegwolf)

Video Player is loading.
Current Time 0:00
Duration 8:00
Loaded: 0.00%
Stream Type LIVE
Remaining Time 8:00
 
1x
454 Views
Published
Moskou du Toit, meer as Spoegwolf se tromspeler, is ook 'n passievolle sjef en familieman. Ons het hom en die groep agter die skerms ontmoet by Atterbury-teater om meer te leer oor hom as mens, sy liefde vir die verhoog, sowel as wat hy vir sy seun, ook Moskou, in die lewe wens. Kyk saam! #kykdit
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment