Eloff - Lek My Lippe Af (Official Music Video)

16 Views
Published
"Official Music Video for ""Lek My Lippe Af"" by Eloff. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/lmfa

Follow Eloff on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek
Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/

Videographer: Philbert Pembani @Philgood Photography
Edited By: Jay Loots @Fathom Media

"LEK MY LIPPE AF - LIRIEKE

Die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag ‘n happie
Maar sy’s verbode vrugte
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af

Oh gats
Wat bel sy hierdie tyd van die nag?
Wat as
Haar planne vannaand in myne pas
Goeie naand
Hoe Nou?
Ek kyk die laaste episode van Boer Soek ‘n Vrou
Wat, jy’s buite my hek?
Pluk ek ‘n lat vir my gat?
Verkeerde tyd regte plek

Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai
Maar wat kan ek doen?

As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag ‘n happie,
Maar sy’s verbode vrugte
Ai Jaai Jaai
Oooh ja daai’s
So lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en stout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af

Kan jy dit nie sien nie
Daar is niks goed wat kan kom van die nie
Met alle respek
Jy pluk ‘n lat vir my gat
Verkeerde tyd regte plek

Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai
Maar wat kan ek doen?

As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag ‘n happie,
Maar sy’s verbode vrugte
Ai Jaai Jaai
Oooh ja daai’s
So lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en stout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af

Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai
Maar wat kan ek doen?

As die ligte flikker op haar heupe
Soos sy gatswaai
Op die ritme
Soek so graag ‘n happie,
Maar sy’s verbode vrugte
Ai Jaai Jaai
Oooh ja daai’s
So lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en stout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s jou beste vriend se suster
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af
"

Music video by Eloff performing Lek My Lippe Af (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

#Eloff, #LekMyLippeAf, #Vlerke #JohnnieBlou"
Category
Eloff
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment