Ampie Coetzee en die Afrikaanse letterkundestudie | Tuin van Digters 2020

181 Views
Published
Saterdag 28 November 2020, 12:00 – 12:45 | Woordtent
Tuin van Digters, Breytenbach Sentrum, Wellington

Met: Louise Viljoen, Gerrit Olivier, Steward van Wyk en Jolyn Phillips en die nuwe geslag letterkundiges


Ampie Coetzee, wat op 15 Oktober 2020 oorlede is, se werk as letterkundige en dosent by die universiteite van die Witwatersrand en Wes-Kaapland het ’n belangrike impak op die Afrikaanse letterkunde-studie gehad. Louise Viljoen gesels met proff. Gerrit Olivier en Steward van Wyk, oud-kollegas, asook met die digter Jolyn Phillips oor hulle visie vir die toekoms van die Afrikaanse letterkunde-studie.


Opname moontlik gemaak deur PEN Afrikaans
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment