Featured

Afrikaans Gaan GROOT! - Centrestage Is Totaal En Al ROCK BEFONK! 5min Sneak Preview

391 Views
Published
AFRIKAANS GAAN GROOT!

Centrestage is totaal en al ROCK BEFONK!

Bay FM en Centrestage bied n splinternuwe Afrikaanse musiek-huldeblyk aan!

Die ag-stuk Centrestage band skop gat in Afrikaans met jou gunstellinge treffers van toeka tot nou.

Raak befonk met songs van Ray Dylan, Gerhard Steyn, Bok Van Blerk, Dozi, Steve Hofmeyer, Lianie May, Kurt Darren, Pieter Koen, Eden, Nicholas Louw, Bobby Van Jaarsveld, Juanita Du Plessis, Freddie Nest, Karen Zoid, Die Campbells and selfs Jack Parrow!

This scintillating show pays tribute to the wonderful feel-good Afrikaans music of today and yesteryear!

Featuring amazing performances by the experienced and talented Centrestage newcomers Pieter Kruger, Elsabe Rademeyer and Robert Gillmer along with an 8 piece live band, this is an entertaining rollercoaster of a show punctuated with fun moments, familiar songs, tight harmonies, great lighting effects and everything you have come to expect from a top quality Centrestage show.

Die produksie kyk ook terug na die groot Afrikaanse legendes wat die fondasie is vir vandag se Afrikaanse musiek, soos Anton Goosen, David Kramer, Sonja Herholdt, Johannes Kerkorrel, Jannie Moolman, Laurika Rauch en Lize Beekman.

Onlangse gunstelinge waarna uitgesien kan word sluit in Baby Tjoklits, Hokaai Stop Die Lorrie, Kaptein, Jessica, 54 5de Straat, Soen My Nie Meer Nie, Toe Stop My Hart, Aan Jou Vas, Mengelmoeskardoes, Drie Pikkewyne en Spieeltjie, onder andere.

Al le Die Berge Nog So Blou, Lisa Se Klavier, Halala Afrika, Hemel op Tafelberg, Ou Ryperd en Kinders Van Die Wind is n paar van die ouer bekende treffers wat ook in die program ingesluit is.

ROCK BEFONK IS PRESENTED IN ASSOCIATION WITH BAYFM

www.centrestage.co.za
Category
Lianie May
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment