Aanlyndiens 24 Januarie 2021 - Gewoontes: Stop!

183 Views
Published
GEWOONTES
Klein dissiplines. Groot resultate.

Verandering is nie maklik nie, maar ook nie onmoontlik nie. Wie jy in die toekoms gaan wees is 'n resultaat van die besluite wat jy elke dag maak. In hierdie reeks gaan ons kyk na hoe 'n paar klein gewoontes jou kan transformeer in die persoon wie jy wil wees in die toekoms.

http://impetus.co.za
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment